1
/
of
1
ISBN: 9780799351958 | Published: September 1, 2015 |
Mooi met weggooi
Mooi met weggooi
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Karen Adendorff
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Mooi met weggooi - 25 projekte met weggooigoed
Die skrywer se leuse is: 'Moenie weggooi nie, maar 'vergroen' jou dekor!'
Mooi met weggooi is die voortvloeisel uit die sukses en terugvoer na die 'groen' insetsel op Droomhuis wat in 2011 op KykNet gebeeldsend is. Die aanbieder en skrywer, Karen Adendorff, bied 25 maklike dekorprojekte aan wat ses van die Droomhuis-projekte insluit.
Al die projekte is maklik, vinnig (met die uitsondering van 3 projekte) en natuurlik bekostigbaar! Die fokus is op dekor en bykomstighede wat mens elke dag kan bewonder en geniet.
Author Karen Adendorff
Share
