Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799352016 | Published: September 1, 2012 |

Mens of monster: Die psige van 'n misdadiger

Mens of monster: Die psige van 'n misdadiger

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Waarom moor, kaap en verkrag sommige mense en hoekom doen hulle dit soms herhaaldelik? Geweldsmisdaad is iets wat mense terselfdertyd verafsku en fassineer. Wat kan so verskriklik skeef loop 'n mens 'n monster word? Wat maak van 'n mens 'n monster en skuil hierdie monster in almal van ons?

View full details