1
/
of
1
ISBN: 9780799352382 | Published: November 1, 2011 |
Permanente Ink
Permanente Ink
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Carina Diedericks-Hugo
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slag offers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergelê, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland 'n groepie niksvermoedende tieners in 'n gevaarlike web wat al stywer span ...
Author Carina Diedericks-Hugo
Share
