Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799352399 | Published: September 1, 2012 |

Bella blaas borrels

Bella blaas borrels

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Lena Guberman
Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Ken jy dalk vir Bella? Bella blaas graag borrels bo-op die dak van die groot gebou waar sy woon en soms baljaar die wind saam met haar. Bella blaas een borrel, Bella blaas twee borrels. Bella blaas nog 'n borrel en nog 'n borrel. Bella blaas 'n hele stroom borrels! Die wind tel die borrels op. Hy draai dit en swaai dit en waai dit ver, ver weg... na almal wat `n tikkie betowering nodig het.

Author Avirama Golan

Illustrator Lena Guberman

View full details