1
/
of
1
ISBN: 9780799352405 | Published: February 1, 2013 |
ELLE 3 : Blou sjokolade
ELLE 3 : Blou sjokolade
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Christien Neser
Regular price
R 180
Regular price
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dolgelukkig.
Dit is hoe Elle deesdae voel. En sy is nie verniet in die sewende hemel nie:
1. Sy is amptelik verlief.
2. Sy het vrede gemaak met haar nuwe skool.
3. Sy het 'n kamermaat saam met wie daar nie een vervelige oomblik is nie.
4. Sy speel in 'n briljante orkes.
5. En beste van alles, sy gaan binnekort oorsee! Sy kan nie wag om Frankryk te verken nie. Parys se modehuise; Angers se beroemde blou sjokolade ...
Author Christien Neser
Share
