1
/
of
1
ISBN: 9780799352481 | Published: September 1, 2015 |
Kas vol Monsters 6 kinderspeletjies
Kas vol Monsters 6 kinderspeletjies
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Chris Venter
Regular price
R 125
Regular price
R 0
Sale price
R 125
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer?
Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters en een van die monsters het Denver en Meyer se hulp nodig. Frank, die monster, is eensaam. Daarom besluit hy dis tyd om 'n meisie te kry.
Maar om die perfekte meisie vir 'n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!
Author Jaco Jacobs
Illustrator Chris Venter
Share
