ISBN: 9780799352634 | Published: April 1, 2012 |
Professor Fungus 2 en die ongelooflike miniatuur-avontuur
Professor Fungus 2 en die ongelooflike miniatuur-avontuur
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Jenny en Bennie is 'n tweeling. Hulle is mal daaroor om by professor Fungus te gaan kuier en hom met sy eksperimente te help. Professor Fungus is 'n wetenskaplike. Daar gaan byna nie 'n dag verby sonder dat iets in professor Fungus se laboratorium ontplof nie. Saam met Edison die robot en Argon die blaffende konyn, beleef Bennie en Jenny tonne avonture.
Elke boek in die reeks kan afsonderlik gelees word.
Agterin elke boek verduidelik professor Fungus hoe om een van sy fantastiese eksperimente by die huis te doen (sonder al die ontploffings, natuurlik!).
Author Jaco Jacobs
Illustrator Johann Strauss
Share
