Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799354928 | Published: September 1, 2012 |

Prinsesstories

Prinsesstories

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Bundel klassieke stories vir prinsesse van alle ouderdomme! Hierdie pragtig geïllustreerde boek bevat immergroen stories oor jou gunstelingprinsesse soos Aspoestertjie, Doringrosie, Sneeuwitjie, Raponsie en Duimelize. Die stories is deur Gretel Wÿbenga in 'n eenvoudige, liriese styl oorvertel - perfek vir voorlees of selflees. En Zinelda McDonald se prettige illustrasies is die perfekte manier om klein prinsessies se verbeelding te prikkel of hulle na droomland te begelei.

Author Gretel Wÿbenga

Illustrator Zinelda McDonald

View full details