Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799354959 | Published: June 1, 2012 |

Al die meisies hou van Divan Louw

Al die meisies hou van Divan Louw

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Om vir Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te sê Mount Everest is hoog, of Antarktika is koud - dis wáár, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie. Dit sê byvoorbeeld niks van sy vierkantige ken wat hom soos 'n model in 'n parfuumadvertensie laat lyk nie.

Author Tania Brink

View full details