Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799354973 | Published: June 1, 2012 |

Zackie Mostert 6 druk 'n drie

Zackie Mostert 6 druk 'n drie

Regular price R 105
Regular price R 0 Sale price R 105
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ...Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur daar altyd iets opwindends.

Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En selfs al dra hulle span se afrigter lipstiffie! Maar dan word die rugbytoer afgestel, en almal dink dis Zackie se skuld ...

Nog 'n skaterlagstorie in hierdie gewilde reeks!

Author Jaco Jacobs

Illustrator Alex van Houwelingen

View full details