1
/
of
1
ISBN: 9780799355000 | Published: September 1, 2015 |
Spesiale Agent Peter van der Wind en die Chinese draak
Spesiale Agent Peter van der Wind en die Chinese draak
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Carina Diedericks-Hugo
Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price
R 135
Regular price
R 0
Sale price
R 135
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Peter van der Wind is net elf jaar oud, maar hy is 'n spesiale (en geheime) agent.
Wat?
Cool!
Nee, dis nie cool nie. Dit is GLAD nie cool nie, want hy is net 'n geheime agent omdat hy 'n baie spesiale...uhm...wel...talent het.
Moenie lag nie ...
Hy laat winde.
Hard.
So hard dat hy kan vlieg.
Author Carina Diedericks-Hugo
Illustrator Zinelda McDonald
Share
