Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799355017 | Published: September 1, 2012 |

Zackie Mostert se groot grapboek

Zackie Mostert se groot grapboek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 105
Regular price R 0 Sale price R 105
Out of print
VAT included.

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends...
Die ondeunde Zackie en sy beste vriend, Vincent, het besluit om 'n boek propvol grappe bymekaar te maak.
Jy sal lê van die lag saam met Zackie en Vincent en hulle gunsteling grappe! Hier is meer as 200 grappies wat jou sal laat skater.

Author Jaco Jacobs

Illustrator Alex van Houwelingen

View full details