1
/
of
1
ISBN: 9780799355031 | Published: June 1, 2013 |
Wraak
Wraak
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Danielle Bakhuis
Regular price
R 155
Regular price
R 0
Sale price
R 155
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Kristie was dolverlief op Henk die eerste oomblik toe sy hom gesien het. Maar intussen het haar oë oopgegaan, baie dankie. Sy is moeg vir die feit dat hy net aan homself dink. Moeg vir sy wit tandepasta glimlag wat glo sy handelsmerk is. Moeg vir Henk die Hunk wat glo hy maak alle meisies se knieë lam. Toe sy hom afsê, besluit Henk egter om wraak te neem. Met 'n video op YouTube. En 'n onvleiende foto van Kristie daarby.
Author Danielle Bakhuis
Share
