Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799355055 | Published: September 1, 2015 |

Prinses Perel en die koninkryk onder die see

Prinses Perel en die koninkryk onder die see

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Pêrel is 'n doodgewone meisie - maar sy het 'n buitengewone geheim. Sy is 'n regte seeprinses! Pêrel duik na die bodem van die oseaan en verander in 'n pragtige prinses. So begin 'n skitterende avontuur om die hekke van die Koninkryk onder die See oop te maak. Die perfekte geskenk vir jong prinsesse!

Met opwip-dele en flappies.

Author Emma Thomson

View full details