Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799355208 | Published: September 1, 2014 |

Poppekas

Poppekas

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Poppekas is 'n spanningsverhaal met skop, oor moord in die Moederstad. Waar is Harm en hoeveel verdiepings het die mediatoring? Een vreeslose vrou het genoeg gehad. Sy durf die korporatiewe reuse kaalvuis aan, van die koerantkantoor tot by die vensterwassers se bakkie. Sy verruil die HAT vir karate-kata's, koes vir koeëls en worstel met bestaanskwessies.

View full details