Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799355260 | Published: May 1, 2012 |

Waar liefde lê

Waar liefde lê

Regular price R 75
Regular price R 0 Sale price R 75
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lana sien regtig nie kans vir die passievolle omgewingskundige wat 'n Kilimandjaro-ekspedisie reël nie. Sy vrees berge. En sy vrees die uitwerking wat hierdie dinamiese en hartstogtelike man op haar het.

Author Elsa Winckler

View full details