1
/
of
1
ISBN: 9780799356373 | Published: September 1, 2015 |
Onvertelde stories van Afrikaans
Onvertelde stories van Afrikaans
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Ilse Salzwedel
Regular price
R 255
Regular price
R 0
Sale price
R 255
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Wat op aarde kan 'n Georgiese prins en 'n tagtigjare Topnaar-oom uit die dorre Namibwoestyn met mekaar in gemeen hê? Of 'n hedendaagse plaaswerker uit die Karoo met 'n Italiaanse sywurmboer van 200 jaar gelede? En waar pas die riel, swart Afrikaners en Boesmans in? Of die tannies van Touwsranten in die berge naby Wildernis en die Rehoboth Basters van die vlaktes van Namibië?
Author Ilse Salzwedel
Share
