1
/
of
1
ISBN: 9780799356434 | Published: September 1, 2015 |
Maak cool goed
Maak cool goed
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Winnie McHenry
Regular price
R 245
Regular price
R 0
Sale price
R 245
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek bied 'n inleiding tot die wonderlike wêreld van herwinning sodat kinders (+9) van vroeg af sonder beperkinge kan dink en avontuurlustig kan wees terwyl hulle die kreatiewe kant van herwinning ontdek.
Maak cool goed wys stap vir stap hoe huishoudelike weggooigoed spelenderwys omskep kan word in iets nuuts, prakties en moois. Die projekte sluit onder meer melkbottelboksies en -oorringe, Coke-bottelboksies en -blomme, potloodhaarknippies, toiletrolhouers, wolpartytjiestringe en sleutelbord-sleutelringe in.
Author Winnie McHenry
Share
