Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799356465 | Published: September 1, 2015 |

Spys en drank

Spys en drank

Regular price R 435
Regular price R 0 Sale price R 435
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Fynproewers word van tyd tot tyd deur die ou Kaapse kookkuns, soos dit vandag nog beoefen word, geïnspireer om die ontstaan van tradisionele geregte te ondersoek en te probeer verstaan. So iemand is Renata Coetzee, wat haar'n geruime tyd daarop toegelê het om die oorsprong en ontwikkeling van die Kaapse kookkuns na te spoor. Die vrug van haar onvermoeide navorsing word hiermee te boekgestel.

View full details