Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799356489 | Published: September 1, 2012 |

Purper en kaneel komyn en smarag

Purper en kaneel komyn en smarag

Regular price R 510
Regular price R 0 Sale price R 510
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'As ek skilder voel dit asof my siel geborge is in die romantiek van Middeleeuse ikone. Mistieke kleure, 'n nostalgiese verlange na die misterie van die verlede, die ontwykende geheimenisse van vroue ...'
Hannetjie de Clercq is 'n kunstenaar wat haarself misterieus agter sluiers versteek. Intens privaat en beskeie is sy, bekend daarvoor dat sy nie oor haar kuns praat nie. 'Laat my skilderye self praat,' sê sy. In die onthullende dans van sewe sluiers is hierdie uitsonderlike kunstenaar des te meer verleidelik, veral as die sluierwaas in 'n ligte bries effens lig om aan die buitestaander 'n glimps te gee op haar ryk en geskakeerde wêreld, wat kortstondig sigbaar is.

View full details