Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799356502 | Published: September 1, 2015 |

Loorita se Griekse voorskoot

Loorita se Griekse voorskoot

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Loorita het in Reinet en Dirk Nagtegaal se besige lewe ingestap en sonder enige omhaal hulle lewe van kantoor tot kombuis begin herorganiseer. Saam het die drie 'n passie vir kook gedeel, met die voorneme om eendag wanneer hulle aftree, saam aan 'n kookboek te werk - 'n kookboek met al die disse wat Loorieta die Nagtegaals op Melkbosstrand leer kook het. Haar resepte was meestal Grieks geïnspireerd, met 'n duidelik Suid-Afrikaanse geur.

View full details