Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799356540 | Published: September 1, 2015 |

75 Blou Bul Legendes

75 Blou Bul Legendes

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Rugbylegende is volksbesit; iemand wat ver buite die grense van provinsialisme aanvaar en bewonder word. Noord-Transvaal en die Blou Bulle het van die wêreld se grootste rugbylegendes opgelewer. Mens kan dadelik dink aan Frik du Preez, bekend vir die legendariese wedstryd waar hy sommer 'gedrop, geplace en gescore' het. Herinneringe aan Naas Botha se taktiese skoppe, waar hy selfs kan spog met `n doelskop van die kantlyn af in `n amperse orkaan en stortreën. Joost van der Westhuizen met sy giftige breekslae van vaste fasette af en ook losskrums en losgemale sal menige rubgy-ondersteuners bybly. En Victor Matfield wat wêreldrugby se lynstane oorheers het is maar enkeles wat in die merkwaardige boek voorkom.

Hierdie boek bespreek die loopbane en prestasies van 75 van die legendariese spelers wat die afgelope 75 jaar vir Noord-Transvaal, die Blou Bulle en die Bulls gespeel het.

View full details