ISBN: 9780799356625 | Published: November 1, 2013 |
Hou by die blou - 75 jaar van Blou Bulle Rugby-unie
Hou by die blou - 75 jaar van Blou Bulle Rugby-unie
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
En uiteindelik is die nuwe Noord-Transvaalse Rugbyrugbyvoetbalunie op 25 Maart 1938 gebore. Toe daar in 1946 om die Curriebeker gespeel is, het die Ligbloues soos hulle toe reeds alom genoem is, hul eerste proesel sukses gehad. Dit het gedy tot 23 titels in 55 Curriebekerkompetisies, verreweg die meeste van die unies in die 75 jaar. Daar is ook as die Bulls, 'n franchisespan,drie Super 14-titels gewen; en die unie het in sy 75 jaar van onafhanklikheid 127 Springbokke, sewe toetskapteins, en 'n voorsitter van die SA Rugbyraad en die Internasionale Rugbyraad gelewer.
Author Wim van der Berg
Share
