1
/
of
1
ISBN: 9780799356656 | Published: September 1, 2013 |
200 Beskuit en Biscotti-resepte
200 Beskuit en Biscotti-resepte
Author:Nettie Cilliers
Regular price
R 295
Regular price
R 0
Sale price
R 295
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie unieke kookboek met ongeveer 200 resepte vir beskuit en biscotti sal by menigte Suid-Afrikaners aanklank vind. Elkeen het sy of haar eie gunsteling resep en dit wissel van soorte wat met suurdeeg tot soorte wat met bruismeel en bakpoeier gemaak word. Karringmelk beskuit is een van die bekendste variasies van tradisionele beskuit resepte, en gesondheids-en volkoring beskuit is vandag ook algemeen aangesien dit in talle huishoudings die plek van ontbyt ingeneem het.
Author Nettie Cilliers
Share
