1
/
of
1
ISBN: 9780799358018 | Published: September 1, 2012 |
Onkant
Onkant
Author:Nerine Ahlers
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Kayla is moeg vir al die praatjies by die skool. Dit voel al asof dit op haar voorkop geskryf staan: Pa het werk verloor. Finansiële probleme. Moes huis verhuur. Woon nou in woonstel bokant die Spar.
En dan is daar die ding met Coach. Haar hokkie afrigter maak haar deesdae ongemaklik, met die manier hoe hy na haar kyk en die dinge wat hy sê. Maar sê nou niemand glo haar as sy vertel wat aan die gang is nie?
Author Nerine Ahlers
Share
