Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799358025 | Published: September 1, 2015 |

Glam divas Didi

Glam divas Didi

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wat gaan ek doen? My maag maak 'n groot draai. Ek is nie 'n natural born lady nie. Die laaste keer toe ek hoëhakskoene gedra het, het dit kort duskant 'n ramp geëindig. En my pa is 'n taxibestuurder, nie 'n miljoenêr met 'n miniatuur-paleis vir 'n huis nie. Hlomla Khuni se pa is 'n bekende sokkerspeler en sy ma is 'n beroemde aktrise. So, hoe op aarde het dit gebeur dat hy my date vir die Meidans is?

View full details