1
/
of
1
ISBN: 9780799358506 | Published: December 1, 2012 |
Sê Amen
Sê Amen
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Sofia Smit
Regular price
R 245
Regular price
R 0
Sale price
R 245
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die gewilde rubriek, Sê Amen, in Vrouekeur verskyn op lesers se aandrang vir die eerste keer in boekvorm. Die rubriek het al legendariese status bereik, want dis alombekend dat die meeste lesers Sofia Smit se rubriek heel eerste lees voordat hulle na die res van die tydskrif kyk. Die rubriek het aanvanklik: 'Daarop kan ek amen sê', geheet, maar het verander na 'Sê amen' omdat Sofia elke week die laaste woord inkry.
Author Sofia Smit
Share
