Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799358544 | Published: December 1, 2014 |

Geheime Koninkryk 1 Die skitterende paleis

Geheime Koninkryk 1 Die skitterende paleis

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Betree 'n towerwêreld van vriendskap en pret! In die eerste boek in die Geheime Koninkryk-reeks ontmoet ons vir Janie, Bianka en Tamsin - drie maats wat onafskeidbaar is. Op 'n dag ontdek hulle 'n towerkissie wat hulle wegvoer na 'n fantastiese wêreld!
Kan die maats vir Trixi die feetjie help om koning Kieliebaard se 1000ste verjaardagpartytjie van koningin Gorina se aaklige weerligstraal te red?

Author Rosie Banks

View full details