Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799358551 | Published: December 1, 2014 |

Geheime Koninkryk 2 Eenhoringvallei

Geheime Koninkryk 2 Eenhoringvallei

Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Betree 'n towerwêreld van vriendskap en pret! In die tweede boek in die Geheime Koninkryk-reeks kan Janie, Bianka en Tamsin nie wag om weer die Geheime Koninkryk te besoek nie. Die nare koningin Gorina het 'n weerligstraal in Eenhoringvallei weggesteek. Kan die meisies hul eenhoringvriende help om die koninkryk van honderde vraatsige ruspes te red?
Die Geheime Koninkryk -reeks is propvol van die dinge waaroor meisies dol is: spesiale vriendskappe, geheime en betowerende avonture. Jong lesers sal weggevoer word deur die betowerende stories van drie kinders wie se dapperheid en vindingrykheid help om 'n fantasiewêreld te red. In elke boek wag 'n opwindende avontuur terwyl die meisies die Geheime Koninkryk leer ken en help om koningin Gorina en haar onnutsige Stormkabouters op hul plek te sit. Jong lesers sal sommer gou beste maats word met Janie, Bianka en Tamsin - en Trixi die feetjie.

Author Rosie Banks

View full details