Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799358582 | Published: November 1, 2013 |

Geheime Koninkryk 5 Towerberg

Geheime Koninkryk 5 Towerberg

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 135
Regular price Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry - voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer 'n bibberende avontuur in 'n sneeuwit wonderwêreld.

Oor die reeks
Welkom in 'n wonderwêreld vol vriendskap en pret! Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin drie beste maats telkens weggevoer word na 'n geheime wêreld waar hulle feetjies, meerminne en ander wonderlike wesens ontmoet.

Author Rosie Banks

View full details