Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799358650 | Published: November 4, 2019 | Paperback

`n Trollie vol diere

`n Trollie vol diere

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Caryl Hart
Illustrator:Ed Eaves
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

'n Prettige uitstappie na die winkels
Inkopies saam met Mamma? Dis vervelig! Maar by die supermark ontdek Philip onverwags 'n fantastiese wonderwêreld ...
Want hierdie is nie sommer 'n gewone supermark nie - en met 'n hele trollie vol diere op die inkopielys, het Philip hope pret tussen die rakke!
Kinders sal versot wees daarop om nuwe dieremaats te maak in hierdie lawwe, lawaaierige prenteboek.

Author Caryl Hart

Illustrator Ed Eaves

View full details