Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799358667 | Published: September 1, 2015 |

Tom en Tessa se groot skattejag

Tom en Tessa se groot skattejag

Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Tom en Tessa vertrek op 'n skattejag - van die besige strand tot die woelige dorp tot die bedrywige speelgrond. Al hul vriende sluit by hulle aan om te deel in die pret.

Daar is hope dinge om te soek, soos verskillende kleure, getalle en vorms - en die leser word aangemoedig om saam te soek! Hierdie besige prenteboek deur die gewilde Guy Parker-Rees nooi kinders om deel te word van die kleurvolle avontuur, en beloof ure se pret.

View full details