Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799358674 | Published: September 1, 2015 |

My groot boek oor dans

My groot boek oor dans

Author:DK
Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Maak jou litte los en ontdek die opwinding van dans - betowerende ritmes, passies, musiek, kostuums en dansers! Maak kennis met wêreldbekende choreograwe, regisseurs, en dansers soos Rudolf Nureyev en Michael Jackson. Vind meer uit oor gewilde dansproduksies - van die klassieke Die Neutkraker tot Broadway- en Bollywood-musiekblyspele. VERKEN DIE WONDERWÊRELD VAN DANS!

Author DK

View full details