1
/
of
1
ISBN: 9780799358827 | Published: June 1, 2016 |
Die leeu wat skaam was
Die leeu wat skaam was
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Rachel Elliot
Regular price
R 105
Regular price
R 0
Sale price
R 105
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. Al wat uitkom wanneer hy probeer, is: 'Piep!' Sy boeties en sussies lag vir hom. 'Jy moet nie PIEP nie, jy moet BRUL!' Maar dan ontmoet klein Leeutjie vir Muis. Sal Muis hom kan help om soos die ander leeus te leer brul?
- `n Storie oor selfvertroue.
Author Rachel Elliot
Share
