Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799359206 | Published: February 1, 2013 |

Seisoen van vergifnis

Seisoen van vergifnis

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Seisoen van vergifnis is die tweede boek in die Seisoen-reeks. Die eerste een was Seisoen van genade.

Alta Cloete vul 'n gaping in die mark met liefdesromans wat inspireer. Haar styl is sober en deurspek met 'n droë humorsin wat keer dat die inspirende dele pedanties raak. Haar tekste vergelyk goed met internasionale skrywers in dié kategorie, soos Karen Kingsbury. Die bonus is egter dat Alta oorspronklike Afrikaanse stories skryf. Alta het al 'n stewige aanhang opgebou met haar eerste trilogie: Geur van genade, Geur van vergifnis en Geur van vervulling en die eerste boek in die Seisoen-reeks, Seisoen van genade.

Author Alta Cloete

View full details