1
/
of
1
ISBN: 9780799359213 | Published: September 1, 2014 |
Kinders van Chronos
Kinders van Chronos
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Pieter Aspe
Regular price
R 275
Regular price
R 0
Sale price
R 275
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die kinders van Chronos is 'n polisieroman cum riller. 'n Geraamte word deur kinders in 'n sandput ontdek op 'n erf wat hul ouers kort tevore gekoop het. Die Brugse speurder Pieter van In word ingeroep. Geleidelik kom 'n netwerk aan die lig van deelnemers (waaronder die minister van buitelandse sake) aan seksorgies, gedwonge prostitusie en korrupsie onder sekere van die voorste Belgiese burgers - en iewers in die agtergrond skuil 'n huurmoordenaar. Die oorsprong van die seksbeheptheid en perversiteit lyk na die aktiwiteite van 'n homoseksuele pedofiel. Of is dit?
Author Pieter Aspe
Share
