1
/
of
1
ISBN: 9780799359329 | Published: April 1, 2013 |
Diva
Diva
Author:Isa Konrad
Regular price
R 285
Regular price
R 0
Sale price
R 285
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Deborah Deysel is 'n suksesvolle operasangeres in Zürich - oorspronklik van Suid-Afrika - met geraamtes in haar kas. Luitenant Janek Baptiste lei 'n spesiale Moordeenheid in die Zürich Misdaadpolisie. 'n Bekende dirigent met wie Deborah 'n verhouding gehad het, word vermoor. Dié moord, 'n geheime opname van 'n operaaria en 'n skande bring Deborah en Janek se wêrelde in botsing met mekaar. Terwyl hulle die leidrade opvolg, besef nie een van hulle dat hulle op pad is om die ontdekking van 'n leeftyd te maak.
Author Isa Konrad
Share
