ISBN: 9780799359787 | Published: November 1, 2012 |
In die land van Kammalielie
In die land van Kammalielie
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
GEWILDE KINDERVERSE WORD PRETTIGE SAAMSING-CD
Die sangeres Anna Davel, die kinderboekskrywer Jaco Jacobs en 'n briljante produksiespan het kragte saamgespan vir 'n CD met splinternuwe Afrikaanse kinderliedjies.
Die album getiteld In die land van Kammalielie is 'n versameling liedjies wat ure se vermaak vir kleuters beloof. Dit wissel van prettige, uitbundige liedjies soos 'Wilde perd' en 'Bambino, die reus van Bitterbos' tot liriese slaaptydliedjies soos 'Slaap, Sibongile' en 'Teddie se wiegelied'. Daar is ook lekker speel-speel-slim-liedjies soos 'Tien pikkewyne', 'Dinosouruspret' (albei gebaseer op aftelrympies), ''n Dag by die dieretuin' en 'Tande borsel'.
Author Jaco Jacobs
Author Anna Davel
Share
