1
/
of
1
ISBN: 9780799359879 | Published: April 1, 2013 |
Vis en Tjips
Vis en Tjips
Author:Jaco Jacobs
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met 'n hoofletter 'M'. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag ...
Author Jaco Jacobs
Share
