1
/
of
1
ISBN: 9780799359886 | Published: April 1, 2013 |
Professor Fungus 4 en die skrikwekkende snotzilla
Professor Fungus 4 en die skrikwekkende snotzilla
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Johann Strauss
Regular price
R 125
Regular price
R 0
Sale price
R 125
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hou jou sakdoek gereed! Bennie en Jenny is bekommerd. Professor Fungus het verkoue, maar hy wil nie ophou werk nie. Dan gebeur daar egter 'n ongeluk in sy laboratorium ... en 'n MONSTERVERKOUE word in die strate losgelaat!
Die reeks bestaan uit:
1. Professor Fungus en die zombie-tamaties
2. Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur
3. Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla
4. Professor Fungus en die mensvreter-piranhas
Author Jaco Jacobs
Illustrator Johann Strauss
Share
