Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799360011 | Published: December 1, 2014 |

Oe la la Lulu

Oe la la Lulu

Author:Lulu Reeks
Illustrator:Elsbeth Eksteen
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vergeet van wiskunde en skoolwerk!
Lulu wil 'n modeontwerper word. Nes haar pa en ma. Niks maak haar gelukkiger as om fantastiese ontwerpe in haar tekenboek te skets nie. Eendag gaan haar klere nog op die loopplanke van Parys en Milaan pryk - wag maar!
Maar die tweeling Alex en Alet voel vere vir Lulu se ontwerpe en haar groot toekomsdrome. Hulle spot net met haar en laat haar gedurig in die moeilikheid beland.
Asof dit nie genoeg is nie, gryp 'n wegholbrak een middag ná skool Lulu se kosbare sketsboek en hardloop daarmee weg.
Maar dit is net die begin van 'n holderstebolder-avontuur met 'n hondetrourok, 'n beroemde aktrise en meters en meters van die allermooiste materiaal...

Author Fanie Viljoen

Author Lulu Reeks

Illustrator Elsbeth Eksteen

View full details