ISBN: 9780799360042 | Published: June 1, 2013 |
Suid-Afrikaanse helde en ikone
Suid-Afrikaanse helde en ikone
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis ...
Wolraad Woltemade wat man-alleen met sy perd die stormsee ingery het om skipbreukelinge te red. Die onverskrokke generaal Koos de la Rey wie se dapperheid vandag nog besing word. Wolllie, 'n klein brakkie met 'n groot hart. Die siek seuntjie Nkosi Johnson wat mense regoor die wêreld geleer het om siek
mense met respek te behandel. En Nelson Mandela wat 27 jaar in die tronk was sodat sy land se mense vry kon wees.
Wendy Maartens se lewendige, deernisvolle vertellings maak hierdie klassieke en moderne Suid-Afrikaanse heldestories vir oud en jonk toeganklik. 'n Moet-hê-boek vir elke huis!
Author Wendy Maartens
Share
