ISBN: 9780799361001 | Published: September 1, 2015 |
Ek en Bella en die nuwe baba
Ek en Bella en die nuwe baba
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Nina het 'n kleinsus. Haar naam is Bella. Sy kan die vreemdste dinge sê en doen.
Al waaraan Bella deesdae kan dink, is babas. 'Asseblief kry nog een,' smeek sy by Ma. 'Net enetjie.'
Maar Ma sê sy het klaar haar babas gekry. Sy sien beslis nie kans vir nog een nie. Nina en Bella se tannie Karin het egter goeie nuus ... en Bella kan haar ore nie glo nie!
Jenny Valentine se prettige Bella-reeks is perfek vir beginnerlesers of vir voorlees, met oulike illustrasies deur Joe Berger. Jong lesers (en Ma en Pa) sal skaterlag oor Bella se lawwe manewales. ....
Ook beskikbaar
Ek en Bella
Ek en Bella: Lekker verjaar
Author Jenny Valentine
Share
