Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799361117 | Published: May 1, 2013 |

Zackie Mostert 7 en die geheimsinnige gedaante

Zackie Mostert 7 en die geheimsinnige gedaante

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 105
Regular price R 0 Sale price R 105
Out of print
VAT included.

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ...

Zackie en Vincent kan nie wag om te gaan kamp nie. Hulle gaan hope avonture hê. Maar van die begin af loop dinge skeef. Iemand hou aan om simpel poetse op hulle te bak. En boonop word daar stories vertel oor 'n nare gedaante wat in die bosse by die kampterrein rondsluip ...

Author Jaco Jacobs

Illustrator Alex van Houwelingen

View full details