Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799362114 | Published: June 1, 2013 |

Stalmaats 13 Perdespeurders

Stalmaats 13 Perdespeurders

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Lize Roux
Regular price R 125
Regular price R 0 Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Die laaste week van die Desember vakansie het aangebreek. Anri, Megan en Karen kan nie wag om op Karen se tannie se plaas te gaan kuier nie. Tannie Alice boer met miniatuur perde en die meisies is opgewonde om die klein perdjies te leer ken. Iets is egter nie pluis op die plaas nie. Kort voor lank hou Anri en haar maats hul lyf speurder. Maar dan raak dinge gevaarlik ...

Author Lize Roux

View full details