1
/
of
1
ISBN: 9780799362121 | Published: July 1, 2013 |
Stalmaats 14 Rivierperde
Stalmaats 14 Rivierperde
Author:Lize Roux
Regular price
R 135
Regular price
Sale price
R 135
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die nuwe skooljaar het aangebreek! Anri, Megan en Karen kan nie wag om uit te vind watter nuwe Stalmaats-avonture op hulle wag nie. Die nuwe jaar skop af met 'n groot verrassing. Vinette het skynbaar 'n splinternuwe blaadjie omgeslaan. Sy het haar streke gelos en is skielik vriendelik met almal...sy stel selfs voor dat die Stalmaats 'n omgewingsbewaringsprojek aanpak! Kan Anri-hulle haar hierdie keer vertrou?
Author Lize Roux
Share
