Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799362145 | Published: February 25, 2024 |

Gerook

Gerook

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

2DE DRUK

Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om 'n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie ...

Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop?
Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak?
En is dit waar dat Vaalberg saans ná sononder in 'n gevaarlike tik-nes verander?

Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan 'n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.

View full details