Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799362480 | Published: October 1, 2013 |

Meneer monster

Meneer monster

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 125
Regular price R 0 Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Skoolhoof met 'n humorsin? Hy kom beslis van 'n ander planeet! Marko kan nie glo meneer Van Vuuren is so cool nie. Hy dink wraggies kattekwaad is snaaks. Dit lyk of hy van stout kinders hóú! Hy reël selfs 'n kamp vir Baie Spesiale Leerders waarheen hy al die moeilikheidmakers in die skool nooi. Maar Marko begin vermoed iets is nie pluis nie. Hoekom het dit gelyk of meneer Van Vuuren twee kinders se breins deur hul ore uitsuig? Is die nuwe hoof dalk 'n alien ... en hoe gaan hy dit bewys? 'n Gruwelike grilstorie (wat jou plek-plek sal laat skaterlag) uit die pen van die bekroonde skrywer Jaco Jacobs en swart-en-wit illustrasies deur Johann Strauss.

Author Jaco Jacobs

Illustrator Johann Strauss

View full details