Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799362527 | Published: November 1, 2013 |

Galop - Perdestories

Galop - Perdestories

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Perde, en mense, se harte sit in hulle oë. As jy 'n hartmaat in 'n perd of 'n mens soek, soek eerste na sy siel in sy oë ...

Kom klim in die saal en maak jou gereed vir 'n wilde, avontuurbelaaide storierit!

Hierdie versameling van dertien perdestories deur van ons bekendste tienerboekskrywers sal enige jong perdeliefhebber se hart vinniger laat galop! Die samesteller, Fanie Viljoen, het daarin geslaag om 'n handvol verhale bymekaar te maak wat verrassend uiteenlopend is, maar almal een ding gemeen het - 'n liefde en bewondering vir perde. Van Elizabeth Wasserman se verhaal oor 'n perd van 'n ander kleur wat sy opwagting in 'n rykmansbuurt maak, tot Nelia Engelbrecht se perde-spookstorie en Jaco Jacobs se aangrypende verhaal oor hoe 'n perd jou kan leer om weer te vertrou ...

Author Fanie Viljoen

View full details