Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799362626 | Published: February 1, 2014 |

Slym en die towertapyt

Slym en die towertapyt

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 145
Regular price Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Nommer 4 in die gewilde Slym-reeks: Slym die wurm en sy paddavriend, Paddavoet, is in die moeilikheid omdat hulle in juffrou PlatAnna se klas gelag het. As straf moet hulle die hele klas en die stoorkamer skoonmaak. Maar in die stowwerige stoorkamer ontdek hulle iets ongelooflik - 'n towertapyt waarop jy soos blits deur die lug kan skiet. Dis vet pret!

Author Fanie Viljoen

View full details